En toe is ek 21.  Die partykie volg.

Met soveel klanke en soveel emosies.

Elke klein dingetjie van hierdie dag was perfek.

En in die agtergrond dans jy boonop met my hart.

Eks oneindig lief vir julle almal…