Die oneindige worstel verpletter die uitsig

kom herleef die verwartheid

soos die plat-hand brand

die uiteenlopenheid

die agterkant van jou realiteit

dis omgekeer

Dis goed, ja gaaf

kom ons dans met die vrae

en kruip tot die kern van waarheid

Dis goed, ja gaaf

kom ons breek deur die lee woorde

en ontmasker die leeu

Uitputting sonder resultate ‘n las

die begeerte vir die waarheid

nie net in my, ek hoop so vas

die nimmereindige lys

die verkeerdheid in my denke

kom,

ontmasker die leeu

Trek aan die wapenrusting

jaag vrees om die draai

nog ‘n draai na nog ‘n vraag

nog ‘n leun ontstel my maag

nee veg dit

skop die gedagte na ‘n ander hemelruim

ruk af die mooigemaakte gemak

kom,

ontmaster die leeu