Die vraagstuk spring vanaand in my kop op
diep denke kom belas my siel en gewete
die vrae wat ek mee worstel
die reguit antwoorde wat jy bied
skiet dit weer af met teleurstelling
my diepste besope verdriet!
my hart klop in my ore soos die vraagstuk my betas
al die vrae gedog beantwoordmaar nee vermy, belas
rondom hierdie gevoel
die diepte daar agter tref my hard
en sonder dat ek agterkom
begin ek jou klaar in my in vertrap
en weer kom spook die vraagstuk
wat het ek hier nou verloor?
realitieit my menswees verkul
my diepheid ‘n leun en onderuit verspul!

die vrae hardloop deur my breinalklaar myself die kans gegee
om dieper in te kruip en nou ek weet
ek wil dit net eerder vergeet

die vraagstuk nou vir my blystaan
wat is belangrik as die son onder gaan
wat is mees belangrik as die donderweer slaan

want dan staan ek alleen
my fokus veraai verdraai verspot!
maar gelukkig sien ek my probleem
en gooi weg die vrae en fokus op God se Seun!